|
Welkom by
Toe die Here inspirasie in die hart van Robbie Watt opgewek het en Johan Scholtz by hierdie visie ingekoop het om 'n AGS gemeente in die Ooste van Pretoria te vestig, was daar bepaalde oortuigings wat gegeld het. Wat in hulle harte leef is om 'n eietydse gemeente daar te stel wat aan die post-moderne mens die geleentheid sal bied om, getrou aan die waardes van die AGS Kerk, 'n diens by te woon waar die Heilige Gees vryelik beweeg, mense spontaan en passievol die Here aanbid en waar die Woord sonder kompromie verkondig word. Dit verseker vir die moderne mens 'n egte pinkster belewenis! Dit het nog altyd die grootste genoegdoening in die Christelike godsdiens gebied. KOM ERVAAR DIT SAAM MET ONS!
|
|||||
|
• Kontak Inligting Postnet Suite 776 •Pastoor
Johan Scholtz • Kerk Dienste by • Musiek Bediening • Kerk
Bestuurder • ADMIN
Navrae • Huweliks
Krisisse • ANDER
BEDIENINGE ANDER SKAKELS
BANKBESONDERHEDE
CD'S/DVD's VAN PREKE
SEL GROEPE
|
Ons EERSTE Hallelujah Diens -4 Mei 08 Sang en preek dele Moedersdag 11 Mei 08 Sondag 21 Oktober was ons Kerk heeltemal vol met die pragtige Laerskool Koor van Wierdapark.
Baie dankie-Julle was werklik 'n seën!
13 Mei Louis Ludick
preek
(kliek gerus op die fotos om te vergroot) Pastoor Robbie en Sarie Watt Pastoor Johan en Ronelle Scholtz (kliek gerus op die fotos om te vergroot)
|
||||
Page Counter
Website built, hosted and maintained by Louis Kearney (AGS Pretoria Oos).
Please forward information, photos, news or comments to louis-k@mweb.co.za or phone 083 281 2709

www.sa-property-brokers.za.net www.Properties.za.net www.EstateAgentssa.za.net www.saestateagents.za.net www.sapropertybrokers.za.net www.sa-sapropertybrokers.za.net www.pretoriaproperties.za.net www.pretoria-properties.za.net www.saproperties.za.net www.gautengproperties.za.net www.gauteng-properties.za.net www.propertybrokers.za.net www.property-brokers.za.net www.sa-properties.za.net www.south-african-properties.za.net www.estateagents.za.net www.estate-agents.za.net